Besigtig in Engels

Dienste

Subtropico Mark Agente bied u:

Ons verkoop u produk daagliks op 13 nasionale varsproduktemarkte.

Produk kan op enige genoemde agentskap van keuse verkoop word waar die beste pryse vir u behaal word.

Ons personeel het jarelange ondervinding in die bemarking van varsprodukte.

Ons reël vervoer teen mededingende tariewe en maak gebruik van vervoerders wat ervare is in die vervoer van varsprodukte.

Ons verleen advies oor die pak en verpakking van varsprodukte en ander bemarkingsbehoeftes.

Ons handhaaf ‘n beleid van persoonlike skakeling met produsente.

Ons gesentraliseerde administrasie vergemaklik navrae en verseker korrekte en tydige betaling.

Alle verkope word in ‘n trust gehou vir u beskerming.

Subtropico bemagtig u om 'n effektiewe bemarkingstrategie te formuleer.

Soek Agente en Kommoditeite

Subtropico Nuus